Japie Reyneke - Financial Planner

Japie Reyneke - Financial Planner Providing peace of mind to new & young parents, through easy and effective will & estate planning.

Married couples with a joint bond on their home, need to know these three things:1. If your spouse suddenly passes away,...
06/05/2026

Married couples with a joint bond on their home, need to know these three things:

1. If your spouse suddenly passes away, your home’s bond will have to be reregistered (ideally in your name). You need to plan for transferring and reregistration fees.

2. If your spouse is currently paying the actual monthly bond payment, you may not be able to afford / qualify for the “new bond” on your own name.

3. Simply having life cover for the same amount as your outstanding bond value, is not necessarily enough cover. There are other fees and taxes to consider too.

Sense-checking these three points in your estate plan, can be the difference between loosing or keeping your family home, just after you have lost your best friend.

If you have a joint bond with your spouse and need your estate planning revised, send me a message..

Dis al meer as ‘n jaar terug wat ek hierdie geleentheid saam met Daniëlla Van Heerden gehad het. Intussen, het ek vele k...
30/04/2026

Dis al meer as ‘n jaar terug wat ek hierdie geleentheid saam met Daniëlla Van Heerden gehad het. Intussen, het ek vele kere voorreg gehad om baie ouers te help. Vandag weer, ‘n enkel mamma met twee klein, voorskool seuntjies.

As jy nie ‘n testament het nie, of nie jou huisige testament in die laaste 12 maande hersien het nie, of nog nie ‘n “wettige genomineerde voog” in jou teatament benoem het nie, gesels asseblief met my.

En as jy erens op die pad is, luister sommer na die podcast ook👍🏼

En as jy nou regtig gaaf wil wees, share sommer met ‘n nuwe mamma/pappa ook🙏🏼

🎧 Spotify: https://shorturl.at/dhGT6
🎧 Apple: https://shorturl.at/nCvep

𝐄𝐩𝟒𝟓: 𝐉𝐨𝐮 𝐓𝐞𝐬𝐭𝐚𝐦𝐞𝐧𝐭: 𝐀𝐬 𝐣𝐲 𝐯𝐚𝐧𝐝𝐚𝐠 𝐬𝐭𝐞𝐫𝐟, 𝐰𝐚𝐭 𝐠𝐞𝐛𝐞𝐮𝐫 𝐦𝐞𝐭 𝐣𝐨𝐮 𝐤𝐢𝐧𝐝?
Wat gebeur met jou kinders as iets met jou sou gebeur? Het jy reëlings in plek om hulle te beskerm en is jy seker al die tegniese aspekte wat jou testament betref, is soos dit moet wees? Daniëlla gesels ek met Japie Reyneke, ‘n gesoute finansiële beplanner, oor hoekom ‘n testament noodsaaklik is vir elke ouer wat hul kinders se toekoms wil verseker. Ons gaan kyk na die belangrikste aspekte van boedelbeplanning en hoe jy dit maklik en effektief kan doen.

13/04/2026
👶➡️🎓 What is one of the biggest financial mistakes parents make?Treating education as an expense instead of a long-term ...
19/02/2026

👶➡️🎓 What is one of the biggest financial mistakes parents make?

Treating education as an expense instead of a long-term investment.

School fees and tertiary costs grow faster than inflation — but with the right plan, they don’t have to derail your finances later.

Starting early (even with small amounts) creates flexibility, confidence, and peace of mind for your child’s future.

If education planning is something you’ve been “meaning to get to”, let’s talk.

Unemployment is sitting at +33%.Unemployment for 🎓graduates🎓, 2.7%.Planning ahead can give your child options.The first ...
17/02/2026

Unemployment is sitting at +33%.
Unemployment for 🎓graduates🎓, 2.7%.

Planning ahead can give your child options.

The first step is actually to get a (financial) plan.
The second step is to start with the plan. It doesn't have to be perfect at the start, but at least there is a start.

Die meeste van die ouers wie ek al gehelp het met hierdie, se aanvanklike plan was om dit net te "wing".Die eenvoudige v...
15/02/2026

Die meeste van die ouers wie ek al gehelp het met hierdie, se aanvanklike plan was om dit net te "wing".

Die eenvoudige vraag was "Wil julle eerder nou rente verdien, of eendag rente betaal?"

Vandag is van hulle beleggingsplanne oppad om vir hulle kinders 'n kar, verblyf, kos, registrasiegelde, boekgelde en universiteitskostes te kan betaal, vir 'n 4-jaar graad!

Spoggerig, nê?

As jy jou private voertuig gebruik vir besigheidsdoeleindes, kan jy moontlik ekstra belasting terug eis.SARS vereis 'n l...
11/02/2026

As jy jou private voertuig gebruik vir besigheidsdoeleindes, kan jy moontlik ekstra belasting terug eis.

SARS vereis 'n logbook, wat spesifieke details bevat.

Maak seker jou logbook is op datum, en voldoen aan die vereistes.

Jy gaan sukkel om te onthou waar jy 4 maande terug orals gery het. Dit sal goed wees om in 'n roetiene te kom waar jy hierdie oefening maandeliks (selfs weekliks) doen.

SARS sien Crypto as a bate. Winste vanaf Crypto's is daarom belasbaar. Afhangende van die transaksie, kan dit 'n wesenli...
10/02/2026

SARS sien Crypto as a bate. Winste vanaf Crypto's is daarom belasbaar.

Afhangende van die transaksie, kan dit 'n wesenlike impak op jou inkomstebelasting en/of kapitaalwinsbelasting inhou.

As jou winste erens in jou bankrekening opgetel kan word, gaan jy heel moontlik belas word op dit.

En onthou, ons like dit nie, maar SARS is slim!

Sekere mediese uitgawes kan jou die jaarlikse belasting wat jy betaal, verminder. Hou 'n rekord hiervan tot en met einde...
09/02/2026

Sekere mediese uitgawes kan jou die jaarlikse belasting wat jy betaal, verminder. Hou 'n rekord hiervan tot en met einde Februarie elke jaar.

Dit is baie admin, so doen dit eerder maandeliks.

Dit is ook nogals moeilik vir meeste mense om te verstaan. Miskien is dit tyd om 'n "kenner" aan jou kant te kry?

Address

Meyerton South

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 15:00

Telephone

+27828377397

Website

https://greenstonefinancialplanning.co.za/meet-the-team/

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Japie Reyneke - Financial Planner posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Japie Reyneke - Financial Planner:

Share