Financial Coach Bianca Louwies

Financial Coach Bianca Louwies Creating actionable and strategic solutions to help individuals improve their credit records and financial habits allowing them to reach their financial goals.

I loved learning from you guys how you save on your grocery bill each month - thanks so much for sharing.Here are my tip...
18/01/2023

I loved learning from you guys how you save on your grocery bill each month - thanks so much for sharing.

Here are my tips, tricks and templates I use to do my weekly meal planning.

Grab a free copy and enjoy meal planning!

-
-
-

17/01/2023

Are you ready to own your very own home this year?
No more rental contracts and paying someone else's bond?
Then I have just the solution for you.

Step 1: Make contact with Rene Cronje, she is our trusted bond originator who can help you see how much you qualify for and will also do a free credit bureau check for you (AKA ITC Report).
And best of all - her services are absolutely 100% FREE!

Step 2: Once you know how much you can qualify for, you might have some unresolved issues on your ITC report. Financial Coach Bianca Louwies can help you with any credit report issues, judgements that is paid up that needs to be removed and strategies on how to improve your credit score.

Step 3: Once Rene has told you how much you could qualify for and if you had any ITC issues those are corrected it is time to make contact with me to help you find your dream home at a price you can afford. I have a team of colleagues across South Africa who can make finding your home a reality.

Now what are you waiting for?

Let's turn your new years goals of owning your very own home into a reality!

One of the ways I save money on my Grocery budget isBy creating a meal plan every.single.sunday!Meal prep is such an eas...
16/01/2023

One of the ways I save money on my Grocery budget is

By creating a meal plan every.single.sunday!

Meal prep is such an easy way to save on groceries (which just keeps on going up and up). No more buying food that will go to waste or you will end up leaving in the freezer for months. No more whats for supper!! Yes, that's the best part for me! :)

Its also a great way to involve the kids, they choose some meals they really want to have that week and learn about budgeting for expenses, sometimes we might have to make a delicious Mac n Cheese (meat free) to splurge on the braai we want to have on the weekend.

What's your favorite tip for saving on your grocery budget?

I would love to know!

13/01/2023

MOENIE DIE FOUT MAAK OM TE D**K DAT DIE GOED VAN DIE WÊRELD JOU KAN GELUKKIG MAAK.

Johannes 16:10-11 "As julle my gebooie bewaar, *sal julle in my liefde bly*, net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar en *in Sy liefde bly*.

Dit het Ek vir julle gesê, dat *my blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome kan word*.

As daar een ding is wat jou kan help om vry en gelukkig te wees dan is dit om na Jesus se woorde wat Hy gespeek het te luister en ook te doen wat Hy sê.

Lees verder of luister op audio by: https://on.soundcloud.com/iuBSD

Hebreers 13:5 "Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie".

In ons vinnige en moderne wêreld is dit moeilik om nie voortdurend iets nuuts te wil hê nie, iets beter, iets mooier, iets vinniger en baie keer ook iets duurder net om ander te beïndruk en beter oor jouself te voel.

Of dit nou jou motor, jou huis, klere en tegnologie is, mense is oor die algemeen altyd op soek na maniere om hulleself te wil verbeter en te wil verryk.

Mense soek altyd die volgende beste ding. Die probleem van hierdie siklus van strewe en tydelike tevredenheid is nimmereindigend.

Die enigste manier om jouself daarvan te bevry is dat jy een of ander tyd tevrede moet raak met wat jy het en wie jy is; en die beste tyd is natuurlik vandag of nog beter "NOU" of hierdie oomblik.

Dit beteken nie dat jy nooit verbeterings in jouself of jou lewensgehalte soek nie, maar dit beteken dat jy bewus moet raak van hoe gelukkig jy regtig is, en om eenvoudige vreugdes in die alledaagse lewe te te vind en vir elke oomblik moet leef.

Min mense besef dat ware vreugde en vrede iets is wat jy "is" en dat dit nie bepaal word deur wat jy besit of nie besit nie.

Jesus leer ons dat dit omtrent onmoontlik is vir 'n ryk man om in die koninkryk van God in te kan gaan - Mattheus 19:22-24 "En Jesus sê vir sy dissipels: Voorwaar Ek sê vir julle *dat ’n ryk man beswaarlik in die koninkryk van die hemele sal ingaan*.

En verder sê Ek vir julle, dit is makliker vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te gaan as vir ’n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan".

Ten spyte van hierdie waarskuwing begeer mense nog steeds om ryk te word want die natuurlike mens word omtrent 100% deur vrees en begeertes beheer - 1Timotheus 6:6-11 "Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is ’n groot wins.

Want *ons het niks in die wêreld ingebring nie; dit is duidelik dat ons ook niks daaruit kan wegdra nie*.

*Maar as ons voedsel en klere het, moet ons daarmee vergenoeg wees*.

Maar die wat ryk wil word, val in versoeking en strikke en baie dwase en skadelike begeerlikhede wat die mense laat wegsink in verderf en ondergang.

Want die *geldgierigheid is ’n wortel van alle euwels*; en omdat sommige dit begeer, het hulle afgedwaal van die geloof en hulleself met baie smarte deurboor.

Maar jy, man van God, *vlug van hierdie dinge weg*, en jaag ná die geregtigheid, godsaligheid, geloof, liefde, lydsaamheid en sagmoedigheid.

Om die heeltyd te moet presteer om goed en belangrik te lyk of te voel beroof jou van lewensvreugde en plaas jou die heeltyd onder onnodige druk.

Hier is 'n paar idees om jou te help om tevrede te wees met wat jy het en nie jou fokus die verlede (wat verby is), of die toekoms (wat nog nie bestaan nie) te maak nie.

1. VIND VREUGDE IN EENVOUDIGE DINGE.

D**k aan en reflekteer oor die positiewe en gelukkige herinneringe.

Die herinneringe en ervarings wat die meeste vreugde bring, is dikwels van 'n basiese, alledaagse soort.

Jy mag byvoorbeeld vreugde vind om saam met 'n vriend golf te speel, saam met vriende te kuier, met jou kinders te speel, alleen deur die bos te loop of 'n goeie boek te lees.

Om bewus te wees van hierdie eenvoudige dinge kan jou help om meer op NOU te fokus en nie op probleme nie.

2. WEES BEWUS VAN JOUSELF EN JOU OMGEWING.

Raak bewus van jou interne gedagtes en gevoelens, sowel as jou eksterne omgewing en liggaamlike sensasies.

Kweek 'n bewustheid van NOU want dit sal jou help om in die oomblik te bly in plaas van om die heeltyd te droom en te beplan oor wat jy kan doen om meer dinge te kan bekom of om meer aandag en aanvaarding te kry.

Moenie onnodig in jou gedagtes ronddwaal nie, raak bewus van jou omgewing en sien wat NOU hier by jou en om jou is, luister na die voëls as jy stap, dit is wanneer ons teenwoordig is waar ons is dat ons meer bewus raak van God wat by ons en in ons is - Efesiërs 4:6 "*Een God en Vader van almal wat oor almal, deur almal en in julle almal is*.

Onthou dat jou emosies nie in beheer is van jou nie; jy is in beheer van hulle. Jou emosionele reaksies definieer jou nie, Jesus Christus doen.

D**K DOELBEWUS MEER AAN WAT POSITIEF IS

Filippense 4:8 "Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is — watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit.

En wat julle geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het, doen dit, en die God van vrede sal met julle wees.

Ons moet meer fokus op dit wat reg is as dit wat verkeerd is, maak 'n punt daarvan om jouself met positiewe gedagtes te vul.

3. WEES VRYGEWIG.

Om selfsugtig te wees en nie te wil deel nie veroorsaak dat ons net nog meer wil hê.

Baie mense word vasgevang in die siklus van "bly by die Jones's" en jaag om die nuutste style, speelgoed, motors en tegnologie te bekom.

Al hierdie begeertes om meer te wil hê is direk in stryd met die doel om tevrede te wees met wat jy het.

Om vrygewig te wees kan jou help om hierdie selfsugtige gevoelens te oorkom.

Begin om te deel wat jy het, beide in terme van tyd, jou talente en materiële goedere.

Kyk in jou kas en garage na dinge wat jy nie meer gebruik of gebruik het vir 'n paar maande nie.

Speelgoed, ou boeke wat jy nooit weer sal lees nie, en klere is van die mees algemene dinge wat ons in die loop van ons lewens ophoop.

As hulle jou nie meer opgewonde maak nie, pak hulle in 'n boks of sak en skenk dit aan behoeftige of hawelose mense.

Een broek of h**p wat vir jou niks beteken nie kan baie waardevol en betekenis hê vir iemand wat niks het nie.

4. WEES DANKBAAR.

Begin om dankie te sê vir die klein dingetjies wat jy het.

Dit is maklik om dankbaar te wees vir al die klein dinge in jou lewe. Wees dankbaar vir jou gesondheid. As jy byvoorbeeld inasem, wees bly dat jy lewe en dat God in en deur jou leef - Efesiers 4:6 " een God en Vader van almal, wat oor almal en deur almal en in julle almal is.

As jy wakker word en jou oë soggens oopmaak, wees dankbaar hoe gelukkig jy is om oë te hê wat kan sien.

As jy televisie kyk saam met jou familie of vriende of saam braai, wees dankbaar dat daar sulke wonderlike mense is om tyd saam met jou te spandeer.

Onthou om dankbaar te wees vir die basiese goed wat die meeste van ons het, soos kos, 'n huis, familie, vriende en werk.

As dit ontbreek moet nie in sak en as gaan sit nie, wees dankbaar dat jy God ken want Hy gaan jou omstandighede spoedig verander as jy besluit om Hom jou fokus te maak en nie jou omstandighede of tekortkominge nie.

Psalm 37:25 "Ek was jonk, ook het ek oud geword, maar nooit het ek die regverdige verlate gesien, of dat sy nageslag brood soek nie"

Psalm 34:10 "Die jong leeus ly armoede en het honger; maar die wat die Here soek, het geen gebrek aan enigiets nie.

Hou 'n dankbaarheidsdagboek. Skryf al die dinge waarvoor jy daagliks dankbaar is in jou dankbaarheidsdag.

Dit maak nie saak of daar herhaling is vir sommige dinge waarvoor jy op verskeie dae dankbaar is nie, die Bybel sê in 1 Thessalonisense 5:18 " Wees in alles dankbaar want dit is die wil van God in Chritus Jesus oor julle lewe"

5. LEER OM BEWUS TE RAAK VAN JESUS CHRISTUS WAT IN JOU IS.

2 Korinthiers 13:5 "Ondersoek julself of julle in die geloof is; stel julself op die proef. Of is julle nie seker van julself dat Jesus Christus in julle is nie".

Daar is baie probleme in die wêreld en in ons eie lewens maar daar is net een oorsaak vir dit alles, die mens se onvermoë weens 'n gebrek aan kennis om God wat in hulle bly te ontdek en te beleef.

Probleme en vrees veroorsaak dat ons fokus weg van God af raak en meer uiterlik word.

Dit is wanneer ons in die verlede en toekoms in ons gedagtes dwaal dat ons *God mis wat NOU in ons en deel van ons is*.

Jesaja 40:28-31 "Weet jy dit nie? Of het jy dit nie gehoor nie? ’n Ewige God is die Here, Skepper van die eindes van die aarde; Hy word nie moeg of mat nie; daar is geen deurgronding van Sy verstand nie.

*Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie*.

Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne struikel selfs; *maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag*; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.

ONTHOU DAT JY ALREEDS ALLES VAN GOD ONTVANG HET WAT NODIG IS OM GELUKKIG TE WEES.

2 Petrus 1:3-4 “IMMERS, *Sy goddelike krag het ons alles geskenk wat tot die lewe en godsvrug dien*, deur die kennis van Hom wat ons geroep het deur Sy heerlikheid en deug, waardeur Hy ons die grootste en kosbare beloftes geskenk het, sodat julle daardeur deelgenote kan word van die goddelike natuur, nadat julle die verdorwenheid ontvlug het wat deur begeerlikheid in die wêreld is.

Dank God vir alles wat Hy jou gee, dit is genoeg om te lewe en deel van die goddelike natuur te word.

GEBED
Vader, leer ons om op U te wag om versterk te word en nie op ons eie wysheid en krag staat te maak wat nooit werklik permanente vreugde en geluk kan bring nie.

U is ons asem, ons lewens en ons alles.

SKRIFTE OM TE MEMORISEER
Hebreers 13:5, Jesaja 40:28-31, Efesiërs 4:6.

PERSOONLIKE VRAAG ON OOR NA TE D**K
Is ek dankbaar vir wie ek is en wat ek het of streef ek daarna om myself te wil verryk ten koste van my verhouding met God en mense.

DEEL ASSEBLIEF DIE BOODSKAP
Stuur vir ons 'n WhatsApp na 079 610 9175 en die woord TEKS of AUDIO as u ons daaglikse oordenking op WhatsApp of Telegram op audio of teks wil ontvang.

Paul Stander
Facebook - Jesus Christus Leef in Jou
[email protected]

Enjoy the process!
13/01/2023

Enjoy the process!

Have you thought about your plans for your money in 2023 yet, what will be your financial goals?Because I know just how ...
11/01/2023

Have you thought about your plans for your money in 2023 yet, what will be your financial goals?

Because I know just how daunting it can be to start with this goal setting journey I have created a FREE workbook for you to download. This workbook will take you through 7 steps from setting your goals to creating actionable steps to complete them.

A financial goal is a plan you have for your money. Some have short-term financial goals (like saving for a mid year holiday) or long-term financial goals (like investing for retirement).

Just like we set goals for all the other area's in our life, we should have specific financial goals that will help you to put your money where your goal is.

May this year be your best year yet!

Enjoy the process.

This FREE workbook is designed to help you set clear financial goals and guides you through the 7 steps needed to achieve them.

What is the 1 thing you will do differently with your money this year?
09/01/2023

What is the 1 thing you will do differently with your money this year?

Dit is 'n nuwe jaar en 'n perfekte geleentheid om te beplan hoe jy jou geld gaan gebruik om die lewe te skep wat jy van ...
09/01/2023

Dit is 'n nuwe jaar en 'n perfekte geleentheid om te beplan hoe jy jou geld gaan gebruik om die lewe te skep wat jy van droom.

Gaan jy geld spaar vir jou kinder se studies, sodat hulle nie eendag studente lenings hoef te hê nie? of wil jy self dalk begin studeer?
Wil jy al jou skuld afbetaal sodat jy meer geld kan hê om ander drome na te jaag?
Wil jy graag 'n nuwe huis of kar koop?

Wat ookal jy graag wil bereik met jou geld moet jy voor beplan. Jy moet 'n "game plan" hê, jy moet weet waarna toe jy oppad is. Anders gaan jy nie jou geld ten volle benut nie.

So my vraag aan jou vandag is, wat is jou "game plan" vir jou geld in 2023?

Hoe gaan jy dit gebruik om die lewe te skep wat jy verdien?
Wat gaan jy anders doen hierdie jaar met jou geld?

My "game plan" sluit in om my kook vernuf op te knap - in 'n poging om my kos begroting te verminder. Ek wil nie meer Woolies pampoen koekies met die lekkerste karamel sous hoef te koop nie. Want ons almal weet, ons stap nooit uit met net 1 item by 'n winkel nie.

01/01/2023
Merry Christmas! May your day be filled with joy and lots of love.
25/12/2022

Merry Christmas! May your day be filled with joy and lots of love.

True story! Reach out if this is what you need!
23/11/2022

True story! Reach out if this is what you need!

Address

Pretoria Central

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27818202958

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Financial Coach Bianca Louwies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Financial Coach Bianca Louwies:

Share