20/07/2022
Rekenmeester
Vakante rekenmeester pos is beskikbaar by gevestigde Ouditeurs Firma in Secunda.
Volgende vereistes:
- Te minste 5jaar boekhou ondervinding, asook krediteure en debiteure ondervinding.
- Kennis van salaris berekeninge en Sars opgawe indiening.
-Geldige rybewys
- Praktiese ervaring in rekenmeesters pakkette soos Pastel, Sage One of Xero.
Epos cv’s na [email protected].