VBV Geoktrooieerde Rekenmeesters (SA)
Geregistreerde Ouditeure

Vanaf 1 April 2026 verander die BTW-registrasiegrens in Suid-Afrika. Dit beteken nuwe reëls oor wanneer jy moet registre...
12/03/2026

Vanaf 1 April 2026 verander die BTW-registrasiegrens in Suid-Afrika. Dit beteken nuwe reëls oor wanneer jy moet registreer en wanneer jy kan kies om vrywillig te registreer.

Ons span by VBV Rekenmeesters (Noord-Kaap en Suid-Kaap) is hier om jou te help!

Kry vandag nog en duidelikheid oor jou BTW-verpligtinge!

[email protected]

18/12/2025

Geseënde feestyd van Venter Boshoff Visser Rekenmeesters.
Mag hierdie Kersseisoen vir u rus, dankbaarheid en kwaliteit tyd saam met geliefdes bring.

Dankie vir u vertroue en samewerking deur die jaar. Ons wens u en u familie ’n voorspoedige, gesonde en suksesvolle nuwe jaar toe.

- VBV Span

Address

46 Anton Lubowski Road
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 13:30

Telephone

+27544950030

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VBV posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to VBV:

Shortcuts

Share

Category