Klub Inyathi Boogskiet

Call

Klub Inyathi Boogskiet Klub Inyathi is die Wes-Rand se enigste AGA boogskietklub, gestig in Maart 2008. Sedertdien groei ons elke jaar en bied boogskiet aan oud en jonk!

Ons is deel van Afrika Genises Archery South Africa(AGA SA)

04/10/2026
Hoërskool Riebeeckrand - 10 uit 10 Riaan Cilliers:1ste Plek - gr 11 seuns3de Plek - Hoërskool Seuns3de Plek - Hoërskool ...
04/10/2026

Hoërskool Riebeeckrand - 10 uit 10
Riaan Cilliers:
1ste Plek - gr 11 seuns
3de Plek - Hoërskool Seuns
3de Plek - Hoërskool Algeheel
Baie geluk, met jou uitstekende resultate - al jou harde werk en toewyding werp vrugte af!

03/10/2026

From all of Gauteng a huge thank you to our hosts AGA-SA Eastern Cape. We had a marvelous event! Your hospitality was excellent! 🤪🏹

Proudly Gauteng Province! 🏹🏆🏹🏆
03/10/2026

Proudly Gauteng Province! 🏹🏆🏹🏆

03/10/2026

Learners gear up for top-level contest after proving their mettle in qualifying rounds.

Hoërskool Riebeeckrand - 10 uit 10 Riaan Cilliers Wenner gr11 seuns292/300 nuwe PB, Bullseye Baie geluk! 🏹🥇🏆
03/10/2026

Hoërskool Riebeeckrand - 10 uit 10
Riaan Cilliers Wenner gr11 seuns
292/300 nuwe PB, Bullseye
Baie geluk! 🏹🥇🏆

Hoërskool Riebeeckrand - 10 uit 10 Casey-Lee Adam Wenner gr 9 meisies 288/300 nuwe PB, Bullseye Baie geluk! 🏹🥇🏆
03/10/2026

Hoërskool Riebeeckrand - 10 uit 10
Casey-Lee Adam
Wenner gr 9 meisies
288/300 nuwe PB, Bullseye
Baie geluk! 🏹🥇🏆

Hoërskool Riebeeckrand - 10 uit 10 Senuwees van staal en harte vol moed, bring hierdie uitstekende prestasies!Provinsial...
30/09/2026

Hoërskool Riebeeckrand - 10 uit 10
Senuwees van staal en harte vol moed, bring hierdie uitstekende prestasies!

Provinsiale kompetisie uitslae hoërskole:
Riaan Cilliers 292/300 nuwe PB!
Theresia Cilliers 286/300
Casey-Lee Adam 276/300

Baie geluk, ons is TROTS op julle!

Super trots!
29/09/2026

Super trots!

Address

Hoërskool Riebeeckrand, Homelake
West Rand
1759

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 14:00

Telephone

+27658108215

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klub Inyathi Boogskiet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share