20/05/2026
Party helde dra nie mantels nie… party bring net betyds ’n nuwe printer. 😄
Baie dankie aan LIBRI Stationers vir ons nuwe Pantum Office Printer en die uitstekende diens wat daarmee saam gekom het.
By Corona Finansiële Dienste weet ons hoe belangrik dit is om met mense te werk waarop jy kan staatmaak, en Libri doen presies dit.
Vir al jou printing consumables, kantoorbenodigdhede en goeie diens in Bethlehem, ondersteun gerus plaaslik en gaan loer in by Libri Stationers.