23/10/2026
Plaaslike finansiële kenner, Daniel de K**k, was op Donderdag 22 Oktober op Pretoria FM om te verduidelik waaruit die Suid-Afrikaanse dieselprys bestaan en hoekom dit sedert Januarie met sowat R13.54 per liter gestyg het.
Hy het gesels oor die rol van die ru-olieprys, raffineringskoste en vervoer, hoekom ons as invoerder so kwesbaar is vir wêreldgebeure, en wat die tydelike R3-verlaging in die brandstofheffing vanaf 4 November vir die pomp beteken. Volgens die jongste syfers is 'n daling van sowat R1.74 per liter waarskynlik, maar die verligting is tydelik.
📊 Wil jy seker maak jou finansiële plan hou stand, selfs wanneer pryse skommel? Daniel en sy span by PSG Wealth in Frankfort en Bethlehem help jou graag met persoonlike finansiële beplanning, beleggings en versekering.
📞 058 050 0115
📧 [email protected]
🔗 https://advisers.psg.co.za/branch-office/frankfort-kerk-straat
https://youtu.be/Qy74u0Xe5A0?si=FhvL1T6xt9Dtc2Pe
Na afloop van die jongste brandstofprysverhoging verhandel 95-oktaa...