Van Eeden Tax

Van Eeden Tax For all your accounting and taxation queries. I am a registered tax practitioner with SAIT. I can assist with all your accounting and tax needs.
(1)

03/07/2026
Travelling Soon? There's a New SARS Requirement You Need to Know!From 1 July 2026, all travellers entering or leaving So...
03/07/2026

Travelling Soon? There's a New SARS Requirement You Need to Know!

From 1 July 2026, all travellers entering or leaving South Africa are required to complete a mandatory online Traveller Declaration before travelling.

✅ This applies to:
• South African citizens
• Permanent residents
• Foreign visitors
• Travel by air, land, sea or rail

The online declaration forms part of the SARS Customs process and allows travellers to declare goods, currency and other items before arriving at the border.

⏰ Important: The declaration must generally be completed within 24 hours before your departure.

Only limited exceptions allow for a paper declaration, such as system failures or where electronic submission is not reasonably possible.

More information visit www.sars.gov.za

Baie dankie Maroela Media vir die artikel. So lekker om besigheid in jou moedertaal te doen en deel te wees van die Afri...
09/06/2026

Baie dankie Maroela Media vir die artikel.

So lekker om besigheid in jou moedertaal te doen en deel te wees van die AfriForum Sakenetwerk Noordelike Voorstede netwerk.

AfriForum Sakenetwerk

“Daar is krag in taal, want mense koop in hulle taal van emosie. Ek glo dat innovasie begin wanneer jy mense verstaan, en mense voel veral dat hulle verstaan word wanneer daar met hulle in hulle taal gekommunikeer word.”

Van Eeden Tax het op 26 Mei 2026 die toekenning ontvang by die Tinteltong Toekennings, aangebied deur AfriForum Sakenetw...
27/05/2026

Van Eeden Tax het op 26 Mei 2026 die toekenning ontvang by die Tinteltong Toekennings, aangebied deur AfriForum Sakenetwerk, vir uitstekende diens in Afrikaans. 🏆

Om besigheid te doen in jou moedertaal is ‘n voorreg waarvoor ons baie dankbaar is. Afrikaans bly vir ons meer as net ‘n taal — dit is deel van ons identiteit, ons waardes en hoe ons ons kliënte met trots bedien.

Baie dankie aan AfriForum Sakenetwerk vir die geleenthede en ondersteuning wat julle aan Afrikaanse besighede bied.

AfriForum Sakenetwerk Noordelike Voorstede AfriForum Sakenetwerk Deon De Jager Azaan van Eeden

Ons hier by van Eeden Tax is trots om die toekomstige hokkiespelers te ondersteun en deel te wees van hul groei, passie ...
14/05/2026

Ons hier by van Eeden Tax is trots om die toekomstige hokkiespelers te ondersteun en deel te wees van hul groei, passie en sportreis.

Ons 0/13B-hokkieseuns spog met nuwe wedstrydsokkies en opwarmhemde! 🏑✨

Baie dankie aan ons ongelooflike borge vir julle ondersteuning van die seuns en hul hokkiepad:

✨ Joepies Breakdown Services
✨ Jawitz Properties Tygerberg
✨ Renew Projects - Painting & Waterproofing Contractors
✨ Van Eeden Tax
✨ Me. Lara Retief van Tonder

Julle bydrae maak ’n groot verskil en word opreg waardeer!

🔥 GROOT NUUS! 🔥Van Eeden Tax is weer genomineer vir die Tinteltong Toekennings 2026!Hierdie toekennings vier onderneming...
20/04/2026

🔥 GROOT NUUS! 🔥

Van Eeden Tax is weer genomineer vir die Tinteltong Toekennings 2026!
Hierdie toekennings vier ondernemings wat uitblink in Afrikaans en uitstekende diens lewer – en die wenners word deur die publiek se stemme bepaal.

👉 Ons sal dit ongelooflik waardeer as jy ’n oomblik vat om vir ons te stem:
https://www.afriforumsakenetwerk.co.za/.../uitstekende.../

Dankie vir julle ondersteuning – dit beteken regtig baie vir ons span!

AfriForum Sakenetwerk AfriForum Sakenetwerk Noordelike Voorstede

Address

Cape Town
7530

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Van Eeden Tax posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Van Eeden Tax:

Share