16/02/2026
Nou ja toe, en daar kontak 'n ander persoon my met soortgelyke probleem, maar effer erger, want hy is besig om te skei, en hulle skikking is ver van afgehandel.
Liefed was so mooi aan die begin soveel so dat hulle nie eens met die aanwas getrou het nie, gelukkig vir sy vroutjie binne gemeenskap.
🇿🇦Ons wens 🫵 ‘n oorvloedige gesonde en finansiële welvaart, meer as genoeg! 🇿🇦
Mag jou yskas nooit leeg staan nie.
Prys is wat jy betaal / Waarde is wat jy kry!
🙏😘 👉🏾👣💪🦅
Voel jy soms platsak… al verdien jy goed? Jy is nie alleen nie.
In 41 jaar van finansiële advies het ek al met baie hoë-verdieners gewerk wat steeds onseker voel oor hul toekoms.
Dit gaan selde oor wat jy verdien 💼 — dit gaan oor wat jy behou, beskerm en doelgerig bestuur.
Onlangse gevalle studie: ’n jong prokureur sy skuld is afbetaal, goeie spaargeld opgebou en tog baie onseker. Hoekom? Bonusse is nie gewaarborg nie, doelwitte verander, en sonder ’n duidelike plan kom onsekerheid maklik in.
🐘 Olifante jaag nie net inkomste nie — hulle bou stelsels:
• Beskerm inkomste en familie
• Belyn spaargeld met werklike doelwitte
• Laat bonusse strategies werk
• Wat is jou “FFGR(Financial Freedom Growth Rate) wat moet jou “IGR(Investment Growth Rate)”wees om jou FFGR te oortref? met dit wat jy kan bekosteg om weg te sit.
Blouprint is opgetrek, alles voel al beter: minder stres, meer rigting en ’n realistiese pad om teen 60 af te tree.
Jy het nie noodwendig ’n groter salaris nodig nie.
Jy het ’n strategie nodig wat jou geld met doel laat werk.
Nuuskierig 👀 — watter een klein finansiële skuif kan vir jou hierdie jaar meer sekerheid bring?
🇿🇦Ons wens 🫵 ‘n oorvloedige gesonde en finansiële welvaart, meer as genoeg! 🇿🇦
Mag jou yskas nooit leeg staan nie.
Prys is wat jy betaal / Waarde is wat jy kry!
🙏😘 👉🏾👣💪🦅