FODB Ing

FODB Ing FODB Ing is ‘n gevestigde klein tot medium firma van geoktrooieerde rekenmeesters en geregistreerde ouditeure. Fourie Oberg de Bruyn Ing.

FODB Ing is ‘n gevestigde klein tot medium firma van geoktrooieerde rekenmeesters en geregistreerde ouditeure met kantore in Ceres, Moorreesburg en Malmesbury. het in 2008 ontstaan toe die aanvanklike drie direkteure, Christie Fourie, Rudiger Oberg en Jannie de Bruyn, die Ceres- en Moorreesburgkantore van PricewaterhouseCoopers (PwC) oorgeneem het. Ons huidige direkteure is Rudiger Oberg, Jannie d

e Bruyn, Charl Bezuidenhout en Elizma Walters. Hulle word bygestaan deur ongeveer 60 ander personeellede.

'n Kultuur van deurlopende opleiding en professionele ontwikkeling verseker dat ons personeel toegerus word met die nodige kundigheid om tydige dienste van hoë gehalte aan ons kliënte te lewer. Ons visie is dat FODB die nommer een besigheidsvennoot vir landbou-, familie- en verwante ondernemings sal wees.

16/07/2026

Geluk met jou verjaarsdag
Geniet die dag baie en 'n mooi jaar vir jou!

16/07/2026

Veels geluk met jou verjaarsdag Barbara. Mag dit 'n besonderse jaar vir jou wees!

15/07/2026

13/07/2026

Veels geluk Cyran Krotz. Mag dit n baie lekker dag wees!

10/07/2026

The cricket fun continued as the offices took to the indoor field for a friendly match, filled with great sportmanship, teamwork and plenty of laughs.

09/07/2026

Mag jy sommer baie bederf word op hierdie spesiale dag Handra Nel Hand
Baie geluk met jou verjaarsdag!

Chocolates & Trivia at the office....celebrating World Chocolate day.
07/07/2026

Chocolates & Trivia at the office....celebrating World Chocolate day.

06/07/2026

Geluk met jou verjaarsdag Mag dit sommer 'n baie spesiale dag en jaar vir jou wees.

04/07/2026

Lizélle Thomas mag dit n baie mooi dag en jaar vir jou wees. Geniet hierdie spesiale dag!

Address

58 Voortrekker Street
Ceres
6835

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:00
Tuesday 07:30 - 16:00
Wednesday 07:30 - 16:00
Thursday 07:30 - 16:00
Friday 07:30 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FODB Ing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to FODB Ing:

Share

Category