21/08/2026
🎾Game on! ’n Fantastiese middag vol padel, lag, kompetisie en goeie geselskap! Ons Padel funksie was ’n reuse sukses, met ongelooflike spelers, goeie energie en ’n wonderlike gees van sport. 🏆
Dankie aan almal wat deel was van ’n onvergeetlike middag! 🎾