Leon Oosthuizen - Financial Adviser

Leon Oosthuizen - Financial Adviser Ek help kliënte om hul finansiële doelwitte te bereik met betroubare advies.

Of jy nou welvaart wil laat groei, jou geld wil beskerm of inkomste uit beleggings wil verdien, ek bied pasgemaakte oplossings om aan jou behoeftes te voldoen.

Baie mense weet nie presies watter voordele hul werk insluit nie — mediese fonds, pensioen, groepsversekering… en dis wa...
23/10/2025

Baie mense weet nie presies watter voordele hul werk insluit nie — mediese fonds, pensioen, groepsversekering… en dis waar jy dalk geld op die tafel los 💸

Ek help jou om jou werknemervoordele reg te verstaan én slim te benut, sodat jy die beste waarde kry – op ’n manier wat by jou sak pas 👌

Laat ek jou wys hoe om jou harde werk nog meer werd te maak.

Leon Oosthuizen | Jou finansiële adviseur met ’n plan vir elke rand
📲 082 659 7744
📩 [email protected]

Die kersseisoen is om die draai – en terwyl almal besig is met geskenke en vakansiebeplanning, moet jy nie jou besigheid...
21/10/2025

Die kersseisoen is om die draai – en terwyl almal besig is met geskenke en vakansiebeplanning, moet jy nie jou besigheid se beskerming vergeet nie 💼

Kommersiële beskerming klink dalk tegnies, maar dis eintlik net ’n slim manier om seker te maak jou besigheid kan aanhou groei – selfs as iets onverwags gebeur.

Of dit nou verlies aan inkomste, ’n sleutelpersoon of besigheidsrisiko’s is – ek help jou beplan sodat jou besigheid veilig bly en jy rustig kan asemhaal 😌

Ek pas elke plan by jou sak en jou besigheid aan – eenvoudig, prakties en persoonlik. Kom ons gesels.

Leon Oosthuizen | Jou finansiële adviseur
📲 082 659 7744
📩 [email protected]

Boedelbeplanning, testamente en trusts – klink ingewikkeld, né? 🧐 Maar dis eintlik net drie maniere om seker te maak jou...
16/10/2025

Boedelbeplanning, testamente en trusts – klink ingewikkeld, né? 🧐 Maar dis eintlik net drie maniere om seker te maak jou geld en bates gaan waar JY wil hê dit moet gaan.

👉 ’n Testament sê wie kry wat – dis jou stem ná jou laaste sê.
👉 Boedelbeplanning kyk na die groter prentjie – hoe alles bymekaar pas sodat jou geliefdes nie met finansiële hoofpyn sit nie.
👉 ’n Trust help om jou bates te beskerm en slim oor te dra (veral as jy kinders of besighede het).

Ek help jou graag om die regte plan te maak – eenvoudig, prakties en binne jou sak. Laat ek jou wys hoe maklik dit eintlik kan wees.

Leon Oosthuizen | Jou finansiële adviseur
📲 082 659 7744
📩 [email protected]

D**k net hoe lekker dit sal wees om eendag met gemoedsrus af te tree – sonder om te wonder of jou geld gaan hou 💸Baie me...
13/10/2025

D**k net hoe lekker dit sal wees om eendag met gemoedsrus af te tree – sonder om te wonder of jou geld gaan hou 💸

Baie mense d**k dis nog ver, maar die geheim lê daarin om nóú die regte stappe te neem. Ek glo vas dat beplanning nie net oor syfers gaan nie, maar oor jou drome, jou gemak en jou vryheid later in die lewe.

Ek is hier om jou persoonlik te help om ’n plan te bou wat vir JOU werk – sodat jy kan aftree met die sekerheid dat jou harde werk vandag, môre vrugte dra 🌳

Stuur my gerus ’n boodskap, ek help jou graag om jou toekoms ’n suksesvolle belegging te maak.

Leon Oosthuizen | Jou finansiële adviseur
📲 082 659 7744
📩 [email protected]

Ons almal voel die knyp in vandag se moeilike ekonomiese tye… maar dit is juis nou wanneer beleggings ’n verskil kan maa...
09/10/2025

Ons almal voel die knyp in vandag se moeilike ekonomiese tye… maar dit is juis nou wanneer beleggings ’n verskil kan maak 📈

Belegging gaan nie oor groot bedrae nie – dit gaan oor om klein, slim stappies te neem wat met tyd groei. Selfs al begin jy met ’n klein bedrag, kan jy:

🌱 ’n Noodfonds bou
🌱 Jou geld laat saam met jou werk
🌱 ’n bietjie meer sekerheid vir die toekoms kry

Ek help jou om ’n plan te maak wat by JOU sak pas en wys hoe jy selfs met min kan begin. Jy hoef nie te wag vir beter dae nie – begin vandag nog en laat jou geld vir jou werk!

Kontak my grus en ek wys vir jou hoe eenvoudig dit kan wees.

📲 082 659 7744
📩 [email protected]

Baie mense d**k boedelbeplanning is net vir die “ryk mense” – maar dit kan nie verder van die waarheid wees nie. Jou boe...
06/10/2025

Baie mense d**k boedelbeplanning is net vir die “ryk mense” – maar dit kan nie verder van die waarheid wees nie. Jou boedel is alles wat jy besit: jou huis, jou motor, jou spaargeld, selfs jou versekering.

As jy nie ’n plan het nie, laat jy jou geliefdes met onnodige spanning en koste agter. Met ’n goeie boedelplan verseker jy:

✅ Jou familie word beskerm
✅ Jou wense word gerespekteer
✅ Jou bates gaan waar JY wil hê dit moet gaan

Ek help jou om jou boedelbeplanning maklik en stresvry agter mekaar te kry. Dis eenvoudiger (en belangriker) as wat jy d**k 😉

Kontak my gerus, ek help jou graag om jou nalatenskap reg te beplan.

📲 082 659 7744
📩 [email protected]

Ons weet almal dit is moeilik daar buite – baie mense voel hulle kan nie nog ‘n premie bekostig nie. Maar die waarheid i...
03/10/2025

Ons weet almal dit is moeilik daar buite – baie mense voel hulle kan nie nog ‘n premie bekostig nie. Maar die waarheid is: sonder versekering kan een ongeluk of verlies jou baie duurder kos as die maandelikse premie 💸

Korttermynversekering gee jou gemoedsrus dat jy nie alleen die rekening hoef te betaal as die lewe jou verras nie. Dis jou veiligheidsnet teen ongelukke, diefstal of skade – groot of klein.

Ek help jou graag om ‘n plan te kry wat by jou begroting pas, sonder om jou beskerming prys te gee 😉

📲 082 659 7744
📩 [email protected]

Ons almal ken daai gevoel: jy wil jou gesin se drome bou, maar die stygende lewenskoste hou aan klop aan jou deur 🚪 Dit ...
29/09/2025

Ons almal ken daai gevoel: jy wil jou gesin se drome bou, maar die stygende lewenskoste hou aan klop aan jou deur 🚪 Dit is soos om met een hand die maand se uitgawes te dra en met die ander hand jou kinders se toekoms vas te hou...

Hier’s die goeie nuus: jy hoef dit nie alleen te doen nie 👏 Ek help mense daagliks om ’n finansiële plan te skep wat werk nou én later – ’n plan wat asem gee vir vandag se behoeftes, maar steeds seker maak jy bou ’n stewige toekoms.

As jy lus is vir gemoedsrus en ’n padkaart wat by jóú lewe pas, kontak my gerus. Jou toekoms verdien dit!

📲 082 659 7744
📩 [email protected]

Lewe verander – kinders kom by, jou gesondheid verander en jou behoeftes groei....maar verander jou mediese dekking saam...
25/09/2025

Lewe verander – kinders kom by, jou gesondheid verander en jou behoeftes groei....maar verander jou mediese dekking saam met jou?

Dalk betaal jy vir dekking wat jy nie gebruik nie... of jy’s onderverseker wanneer dit regtig tel. Ek help jou om seker te maak jou plan pas by jou lewe, jou gesin én jou sak 💰

Gesels met my voor die volgende hospitaalrekening jou verras...

Leon Oosthuizen – Momentum Finansiële Adviseur
📲 082 659 7744
📩 [email protected]

Op 24 September vier ons ons ryk erfenis en al die kulture wat Suid-Afrika uniek maak 🇿🇦 Neem tyd om jou finansiële erfe...
23/09/2025

Op 24 September vier ons ons ryk erfenis en al die kulture wat Suid-Afrika uniek maak 🇿🇦 Neem tyd om jou finansiële erfenis ook te beplan - of dit nou spaar, belê, of jou nalatenskap is, elke stap tel...

Ons kantore sal gesluit wees op 24 September, maar ons sal jou graag van 25 September af weer help om jou finansiële drome waar te maak.

Lekker braai, Suid-Afrika 🔥

Leon Oosthuizen – Momentum Finansiële Adviseur
📲 082 659 7744
📩 [email protected]

Oosthuizen

Volgens onlangs gepubliseerde data is 17% van Suid-Afrikaanse huurders agter met hul huur 🏠 Huur styg steeds vinniger as...
19/09/2025

Volgens onlangs gepubliseerde data is 17% van Suid-Afrikaanse huurders agter met hul huur 🏠 Huur styg steeds vinniger as inflasie, wat beteken dat baie mense se inkomste eenvoudig nie tred hou nie. Wat beteken dit vir ons almal?

📈 Minder geld beskikbaar vir noodsaaklike uitgawes soos kos, vervoer en krag.

📈 Groter risiko om skuld aan te gaan of agter te raak met die betaling van rekeninge.

📈 ’n Toenemende druk op wat mense werklik kan spaar of belê.

Hoe kan ek jou help om die impak van inflasie en huurstygings beter te bestuur?

✔ Identifiseer watter uitgawes jy kan beperk of aanpas.
✔ Hervorm jou begroting sodat vaste uitgawes (soos huur) altyd eerste prioriteit kry.
✔ Oorweeg maniere om jou inkomste te verhoog — byvoorbeeld deur byverdienste, beleggings of nuwe vaardighede wat jou meer waardevol maak in die mark.
✔ Bou spaardoelwitte in jou finansiële plan in, sodat jy ’n buffer het wanneer iets onverwags gebeur.
✔ Hersien jou skuld en kry hulp om dit te herstruktureer indien nodig.

As jy saam met my wil kyk hoe ons jou begroting kan aanpas sodat inflasie en huurstygings jou nie oorweldig nie, stuur vir my ’n boodskap of bel my. Ek help jou graag met ’n realistiese en praktiese plan.

Leon Oosthuizen – Momentum Finansiële Adviseur
📱 082 659 7744
📧 [email protected]
📰 https://www.mosselbayadvertiser.com/News/Article/Business/17-of-sa-tenants-behind-on-rent-with-many-more-heading-toward-debt-202509181253

Address

79 Long Street
Great Brak River
6525

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27826597744

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leon Oosthuizen - Financial Adviser posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Leon Oosthuizen - Financial Adviser:

Share