01/06/2026
📈 Hoeveel van jou beleggingsopbrengs word deur die wisselkoers beïnvloed?
Wanneer internasionale markte beweeg, speel die wisselkoers dikwels ’n groter rol in jou opbrengste as wat baie beleggers besef. Die vraag is nie net waarin jy belê nie, maar ook hoe jou bate-allokasie gestruktureer is.
Johan Borcherds bespreek die verband tussen bate-allokasie, globale blootstelling en die impak van die wisselkoers op jou langtermyn beleggingsdoelwitte op Die Groot Ontbyt.
📺 Skakel in: Dinsdag, 2 Junie om 06:30