13/12/2024
๐๐๐ฅ๐จ๐๐ญ๐๐๐๐ | ๐๐๐ฌ๐ฉ๐ซ๐๐๐ค ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐ฏ๐๐ซ๐ฏ๐๐ซ๐ฌ๐ข๐ง๐ ๐ฌ ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ๐๐!
Maak jou Geloftedag-ervaring nog makliker en bespreek nou jou gratis toegangskaartjie deur op die skakel te klik, en koop jou spys en drank vooraf.
๐ข ๐๐๐๐ซ๐ญ๐ฃ๐ข๐๐ฌ ๐ฌ๐ฅ๐ฎ๐ข๐ญ ๐๐จ๐ง๐๐๐ซ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ฌ๐๐ฆ๐๐๐ซ ๐จ๐ฆ ๐๐:๐๐. ๐๐ฅ๐ข๐ค ๐ ๐๐ซ๐ฎ๐ฌ ๐ก๐ข๐๐ซ: https://q2b.co.za/OnlineTickets/Index/1552?singleEvent=4078
Jy kan kies uit die volgende opsies:
๐ฅช Hoender- of Maalvleisjaffel | R 40
๐ญ Worsbroodjie | R 45 (beskikbaar vanaf 12:00-13:30)
โ Trekkerleier-beker met koffie/tee en koekies | R 50
๐ซ Water | R 15
๐ฅค Koeldrank | R 20
โ Sambreel | R 100
๐๐๐ญ ๐ฐ๐๐ฅ: Kaartjiehouers maak gebruik van die ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐ฌ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ en ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐
๐๐ ๐๐๐๐
๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐
๐๐ ๐ฝ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐.