Steinberg & Kie Ing/Inc

Steinberg & Kie Ing/Inc Hoewel ons basis syfers is, is ons doel om God te eer, ons familie, mekaar, ons kliente en gemeenskap

18/03/2026
27/02/2026
Liefde was in die lug… en BINGO op elke kaart! 💕By Steinberg en Kie was dit ’n dag vol lag en ’n paar baie gelukkige wen...
14/02/2026

Liefde was in die lug… en BINGO op elke kaart! 💕

By Steinberg en Kie was dit ’n dag vol lag en ’n paar baie gelukkige wenners! 💕🏆

Gelukkige Valentynsdag aan almal – mag dit ’n dag vol liefde, geluk en vrede wees, vandag en elke dag daarna.

Steinberg se Afskopdag vir 2026Baie dankie aan Kruger Africa Safaris vir ’n werklik onvergeetlike dag by die Kruger Nasi...
12/01/2026

Steinberg se Afskopdag vir 2026

Baie dankie aan Kruger Africa Safaris vir ’n werklik onvergeetlike dag by die Kruger Nasionale Park.

Dit was ’n wonderlike afskopdag en ’n ervaring wat ons lank sal onthou. Om die hele Groot Vyf te sien was ongelooflik, maar wat dit regtig besonders gemaak het, was julle personeel se vriendelikheid, professionaliteit en indrukwekkende kennis. Van begin tot einde het ons veilig, welkom en goed versorg gevoel.

Dankie vir julle moeite, gasvryheid en dat julle hierdie dag so spesiaal gemaak het. Ons waardeer dit opreg en sal Kruger Africa Safaris beslis met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Dis wel al verby, maar baie geluk met jou verjaarsdag en baie welkom by ons span!
05/01/2026

Dis wel al verby, maar baie geluk met jou verjaarsdag en baie welkom by ons span!

Address

6 Liebenberg Street
Mbombela
1200

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:30
Tuesday 07:00 - 16:30
Wednesday 07:00 - 16:30
Thursday 07:00 - 16:30
Friday 07:00 - 13:00

Telephone

+27137522080

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Steinberg & Kie Ing/Inc posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Steinberg & Kie Ing/Inc:

Share