09/11/2023
Ons beskik oor 'n vakature vir 'n Eerstejaars SAIPA Leerlingrekenmeester by ons ATC in Mosselbaai vanaf Januarie 2024.
Die kandidaat moet beskik oor 'n BComm of Hons graad. Verkieslik studies voltooi het aan die einde van 2023.
Enige persoon wat voldoen aan die vereistes kan hul CV stuur na
[email protected].
Aansoeke sluit 30 November 2023.