Lamprecht en Meyer Rekenmeesters

Directions Website Contact the business

Lamprecht en Meyer Rekenmeesters Lamprecht en Meyer is a professional accounting company situated in Oudtshoorn, Western Cape.

Gelukkige Basedag!💥Vandag vier ons die mense wat met leierskap, toewyding en visie ’n verskil maak.Dankie vir die leidin...
16/10/2026

Gelukkige Basedag!💥

Vandag vier ons die mense wat met leierskap, toewyding en visie ’n verskil maak.

Dankie vir die leiding, ondersteuning en inspirasie wat julle elke dag aan ons bied. Goeie leierskap bou nie net suksesvolle besighede nie, maar ook sterk spanne.

Agter elke suksesvolle span staan ’n leier wat bereid is om leiding te gee, ander te motiveer en saam te werk om gemeenskaplike doelwitte te bereik. Vandag sê ons dankie vir julle harde werk, opofferings en die verskil wat julle elke dag maak. Julle bydrae word opreg waardeer!

Mag julle vandag herinner word aan die waarde van julle leierskap en die positiewe impak wat julle op die mense rondom julle het.

🩷
01/10/2026

🩷

24/09/2026
18/09/2026
funcky socks day 2026 🧦🤪
11/09/2026

funcky socks day 2026 🧦🤪

Geagte kliënteBELANGRIKE KENNISGEWING!! Neem asb kennis dat ons, Oudtshoorn Locksmiths, wat geleë is te 61 Langenhovenwe...
09/09/2026

Geagte kliënte

BELANGRIKE KENNISGEWING!!


Neem asb kennis dat ons, Oudtshoorn Locksmiths, wat geleë is te 61 Langenhovenweg, Langenhoven Lifestyle Centre, Oudtshoorn (vorige adres - 109 Adderley Str) nie geaffilieer is met die besigheid in die foto’s hierbo nie. Hul is op Google gelys onder 24/7 Oudtshoorn Locksmiths maar is nie geleë in Oudtshoorn nie, hul stuur mense van buite Oudtshoorn so hul uitroepkostes, materiaal uitgesluit, wissel tussen R1500 en R3000.



Dit skep groot verwarring, ons kry baie ongelukkige kliënte wat by ons winkel opdaag oor die buitensporige tarriewe wat hul moes betaal en onder die indruk is, dat ons aan hul die dienste gelewer het.



As u van ons dienste wil gebruik maak, maak asb seker dat u die korrekte nommer skakel. U kan enige een van die volgende nommers op u foon stoor om ons te kontak:



044 279 1280 (skakel gedurende kantoor ure en na ure)

079 050 6730 (whatsapp nr – tussen 08:00 en 17:00)

083 652 1824 (Bernhard – skakel/whatsapp – alle ure)

083 778 6782 (Mariëtte – skakel/whatsapp – alle ure)



Epos adres: [email protected]



Deel asb hierdie met u kollegas, familie en vriende.



Baie dankie

Vriendelike groete

Mariëtte Barnard

OUDTSHOORN LOCKSMITHS

Bietjie spangees vir Loslit dag 2026 💚
04/09/2026

Bietjie spangees vir Loslit dag 2026 💚

Address

133 St John Street
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 07:45 - 16:45
Tuesday 07:45 - 16:45
Wednesday 07:45 - 16:45
Thursday 07:45 - 16:45
Friday 07:45 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lamprecht en Meyer Rekenmeesters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lamprecht en Meyer Rekenmeesters:

Shortcuts

Share

Category