25/03/2026
Oorlog in Iran: Wat dit vir jou beleggings beteken - en wat om nou te doen
Markte is onstuimig. Nuus is oorweldigend. Maar jou beleggingsplan hoef nie te wees nie.
Volgens HW de Jager is die grootste fout wat beleggers in tye van onsekerheid maak om op emosie te reageer. Die sleutel bly eenvoudig: bly gedissiplineerd, diversifiseer en hou vas aan jou langtermynstrategie.
By PSG Wealth Paarl Stockbroking help ons jou om deur die geraas te sien en gefokus te bly op wat werklik saak maak – jou finansiële toekoms.
En soos HW sê: onthou om jou brandstoftenk vol te maak teen einde Maart! 🚗💨
Kliek op die skakel om die nuusbrief te lees.
Oorlog in Iran: Wat dit vir jou beleggings beteken – en wat om nou te doen