BudgetBoss

BudgetBoss BudgetBoss is a Debt Counselling service provider. We are registered and regulated by the NCR.

25/11/2022
Maak skuldvry wees 'n realiteit! Konsolideer jou skuld met Budget Boss en betaal minder op rente, met pasgemaakte termyn...
04/10/2022

Maak skuldvry wees 'n realiteit! Konsolideer jou skuld met Budget Boss en betaal minder op rente, met pasgemaakte termyne.

https://budgetboss.co.za/

"Die repokoers is weer op dieselfde vlak as voor die Covid-19-pandemie, maar Suid-Afrika se ekonomie is allermins nog ni...
02/10/2022

"Die repokoers is weer op dieselfde vlak as voor die Covid-19-pandemie, maar Suid-Afrika se ekonomie is allermins nog nie op daardie vlak. Kenners waarsku ná die jongste rentekoersverhoging dat nog swaar tye voorlê - veral vir diegene met skuld." Maroela Media.

Lees meer 👇

Die repokoers is weer op dieselfde vlak as voor die Covid-19-pandemie, maar die Suid-Afrikaanse ekonomie is egter nié op daardie vlak nie, waarsku kenners.

Nog 'n lening is nie die antwoord nie. Konsolideer jou skuld met Budget Boss en vat beheer van jou finansies. ☎087 654 6...
12/09/2022

Nog 'n lening is nie die antwoord nie. Konsolideer jou skuld met Budget Boss en vat beheer van jou finansies.

☎087 654 6060
https://budgetboss.co.za/

Raai en WEN met Budget Boss👇🏉Raai die regte eindtelling van Saterdag se rugbywedstryd tussen die Springboks en die Walla...
23/08/2022

Raai en WEN met Budget Boss👇🏉

Raai die regte eindtelling van Saterdag se rugbywedstryd tussen die Springboks en die Wallabies en wen 'n R2000,00 koopbewys van Takealot.

Om in te skryf:
✅ "Like" Budget Boss se Facebook-blad.
✅ "Like & Share" die plasing.
✅ Plaas jou raaiskoot in die kommentaar bv (12 RSA - 3 AUS).

Neem kennis:
✅ Inskrywings sluit met die afskop van die wedstryd.
✅ Een inskrywing per persoon.
✅ Wenner sal aangekondig word 28 Augustus 22.
✅ Geen ander kommentaar.

Konsolideer jou skuld met Budget Boss en betaal een bekostigebare paaiement teen laer rente.https://budgetboss.co.za/☎️ ...
15/08/2022

Konsolideer jou skuld met Budget Boss en betaal een bekostigebare paaiement teen laer rente.

https://budgetboss.co.za/

☎️ 087 654 6060

Voel dit asof skuld jou lewe beheer?🙈Konsolideer met Budget Boss en spaar op rente en maandelikse paaiemente. Vat beheer...
10/08/2022

Voel dit asof skuld jou lewe beheer?🙈
Konsolideer met Budget Boss en spaar op rente en maandelikse paaiemente.

Vat beheer en wys jou skuld wie is baas!

https://budgetboss.co.za/

“Where there is a woman, there is magic.”― Ntozake ShangeHappy Woman's day from Budget Boss.💃🌹
09/08/2022

“Where there is a woman, there is magic.”

― Ntozake Shange

Happy Woman's day from Budget Boss.💃🌹

Address

115 Genl De La Rey Street
Polokwane
0699

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 15:00
Saturday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BudgetBoss posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share