Henk Niemand

Henk Niemand Your one stop insurance broker house

20/10/2025
Zoni Baie geluk met jou verjaarsdag jy is die beste dogter wat ek voor kon vra ek is liefvir jou met alles in my .Ek is ...
26/02/2025

Zoni
Baie geluk met jou verjaarsdag jy is die beste dogter wat ek voor kon vra ek is liefvir jou met alles in my .Ek is geseënd om jou pa te kan wees

Leen My lewe saam met jou is n life journey wat ek oor en oor weer saam met jou sal doen,jy is my lewens maat,my beste p...
14/10/2023

Leen
My lewe saam met jou is n life journey wat ek oor en oor weer saam met jou sal doen,jy is my lewens maat,my beste pel ,my skouer om op te huil.Jy is die een mens op wie ek altyd kan vertrou en kan weet wat is liefde.Dankie vir 23 jaar se getroude lewe jy sal en is altyd my nr een

Ivan Geluk met jou  week ,dit was vir my as pa n vooreg om die week te sien hoe jy jou passie  uitleef.Jy het nooit opge...
09/10/2022

Ivan
Geluk met jou week ,dit was vir my as pa n vooreg om die week te sien hoe jy jou passie uitleef.
Jy het nooit opgegee as iemand jou wou down druk nie net aangehou en aangehou .Jy is n voorbeeld van aanhouer wen.n yster is jy en ek is so trots op jou en Baie lief vir jou.Dankie vir almal se ondersteuning die week,en almal wat die moeite gedoen het om te kom kyk .Geluk met julle wen Noord Transvaal Noord plaat wenners.

Dankie Hemelse Vader dat u nog n lewens jaar by Leen se lewe gesit het .Leen jy is dir beste ma en vrou wat enige iemand...
25/05/2022

Dankie Hemelse Vader dat u nog n lewens jaar by Leen se lewe gesit het .Leen jy is dir beste ma en vrou wat enige iemand voor kan vra ek is liefvir jou met alles in my.Happy b day mag God al jou drome waar maak.Jy is een uit n miljoen

Zonika Niemand Vandag is die begin van n nuwe era in jou lewe ,ek is supper trots op jou Maak die beste van dit ,dankie ...
17/05/2022

Zonika Niemand Vandag is die begin van n nuwe era in jou lewe ,ek is supper trots op jou
Maak die beste van dit ,dankie Alma Skool vir die geleendheid wat julle Zonika gee om opgelei te kan word om sport te kan afrig.Ek kyk elke dag na jou en sien n wonderwerk.Jy sien die lewe altyd positief en jy pak alles aan met npositiewe gesindheid Love u Zoni

Die tyd is nou om na jou finansiële sake te kyk
13/02/2022

Die tyd is nou om na jou finansiële sake te kyk

IvanBaie geluk met jou B day , ek wil dankie se oor hoe jy die lewe aanpak en ek is moerse trots op jou.Jy is nie net my...
18/08/2021

Ivan
Baie geluk met jou B day , ek wil dankie se oor hoe jy die lewe aanpak en ek is moerse trots op jou.Jy is nie net my kind nie maar my beste pel.Pa is baie lief vir jou

Address

498 Indiana Avenue
Pretoria
0084

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Henk Niemand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share