14/04/2026
Sekretariële dame (Senior pos) - CIPC
Ons is 'n medium grootte oudit firma wat op soek is na n sekretariële dame.
Voornemende vereistes is soos volg:
1. Deeglike kennis van CIPC.
2. Kennis van Greatsoft sal voordelig wees
3. Moet vlot Afrikaans kan praat en verstaan.
Additionele Inligting:
Kriminele en Krediet inspeksies sal gedoen word op alle kandidate wat gekies word vir 2de onderhoud. Indien jy nie terug hoor van ons binne drie dae nie was jou aansoek onsuksesvol.
Stuur asb volledige CV's na: [email protected]