02/06/2026
π£π£ SARS het die 2026 belasting seisoen bekend gemaak. π£π£
βΉοΈ Maak seker al jou persoonlike informasie is op datum voor die tyd om te verseker dat die opgawe glad verloop. Dit sluit in jou naam en van, adres, kontak besonderhede en bank besonderhede.
βΉοΈ Kry al die nodige dokumente reg om deur te gee aan SARS - soos jou IRP5, aftreefonds sertifikate, rentesertifikate, mediesefond sertifikate en so meer.
π§ Haal die raaiwerk uit jou SARS opgawe uit, kontak ons by [email protected] of 083 385 8430 om jou te help die belasting seisoen.
SARS has announced the filing dates for the 2026 tax season, while also unveiling changes aimed at making the process simpler for taxpayers.