Hendrik Smit Makelaars

Hendrik Smit Makelaars Vir Bekostigbare Premies, diens waarop jy kan staat maak en versekering waarop jy kan vertrou!!

30/01/2024
Gelukkige Moedersdag aan elke mamma & Ouma!!
08/05/2022

Gelukkige Moedersdag aan elke mamma & Ouma!!

Administrasie pos beskikbaar by Makelaar kantore in Rustenburg vanaf 1 Maart 2022Vereistes: -Matriek-Goeie syfer vaardig...
21/02/2022

Administrasie pos beskikbaar by Makelaar kantore in Rustenburg vanaf 1 Maart 2022

Vereistes:
-Matriek
-Goeie syfer vaardighede
-Baie goeie rekenaar vaardighede
-Werk goed in n span
-Noukeurig en deeglik met werk
-Tweetalig
-Goeie telefoon etiket en kliente diens
-Eie vervoer

Persoon moet verkieslik tussen 25 en 45 jaar van ouderdom wees

Salaris sal bespreek word tydens onderhoud.

Werksure: Maandag tot Vrydag 8h00 tot 16h30

Stuur jou CV en salaris verwagting na [email protected]

Ons bied nog n spesialis produk vir ons kliente. Verseker jou karavaan of kampwa by die beste op die mark...kontak ons g...
14/02/2022

Ons bied nog n spesialis produk vir ons kliente. Verseker jou karavaan of kampwa by die beste op die mark...kontak ons gerus vir n kwotasie!!

19/02/2021
Mag 2021 n jaar vol geluk, Vreugde en voorspoed vir Elkeen wees! Ons span is gereed om U die beste diens en advies te bi...
03/01/2021

Mag 2021 n jaar vol geluk, Vreugde en voorspoed vir Elkeen wees!
Ons span is gereed om U die beste diens en advies te bied, elke tree van die pad.

Kontak ons gerus vir n Gratis kwotasie!!!
22/09/2020

Kontak ons gerus vir n Gratis kwotasie!!!

Gelukkige Vadersdag aan elke pappa!!
21/06/2020

Gelukkige Vadersdag aan elke pappa!!

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hendrik Smit Makelaars posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hendrik Smit Makelaars:

Share