Tsele Finansiele Konsultante

Tsele Finansiele Konsultante Accountants

Mag elkeen van ons kliënte se besighede hierdie lente blom, groei en floreer — net soos die pragtige blomme rondom ons. ...
01/09/2026

Mag elkeen van ons kliënte se besighede hierdie lente blom, groei en floreer — net soos die pragtige blomme rondom ons. 🌸✨

’n Geseënde Lentedag

Wanneer jy en ’n jarelange kliënt vandag heeltemal per toeval in dieselfde kleurskema opdaag🤣Heerlike Lentedag 🌷
01/09/2026

Wanneer jy en ’n jarelange kliënt vandag heeltemal per toeval in dieselfde kleurskema opdaag🤣

Heerlike Lentedag 🌷

08/08/2026
05/08/2026

📌 What could delay your tax refund?

🔹Banking details verification
🔹Income tax verification
🔹An audit
🔹Outstanding tax returns
🔹Outstanding debt
🔹Incorrect or incomplete information

✅ Contact is for fast and easy submissions🙏

When you submit your tax return, the following may delay your refund from being paid (if a refund is due):

Tsele supports World Alopecia Day.Today we raise awareness, celebrate courage, and remind everyone that beauty is not me...
31/07/2026

Tsele supports World Alopecia Day.

Today we raise awareness, celebrate courage, and remind everyone that beauty is not measured by hair.

Be kind. Be compassionate. Be inclusive.

Together, we can make a difference.

🤍

🕊️ Ter nagedagtenis aan ’n gewaardeerde kliëntMet groot hartseer het ons van die afsterwe van een van ons geliefde kliën...
24/07/2026

🕊️ Ter nagedagtenis aan ’n gewaardeerde kliënt

Met groot hartseer het ons van die afsterwe van een van ons geliefde kliënte verneem.

Vir meer as twee dekades was jou gesig en glimlag bekend by Tsele.

Ons wil ons innige simpatie uitspreek aan die familie, vriende en almal wat hierdie groot verlies betreur. Mag julle troos en krag vind in die mooi herinneringe wat vir altyd sal voortleef.

Baie dankie vir die jare van ondersteuning, lojaliteit en vertroue. U nalatenskap sal onthou word.

🕊️ Rus sag.

Income tax return filing dates🙌
26/06/2026

Income tax return filing dates🙌

Address

271 President Thabo Mbeki Drive
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tsele Finansiele Konsultante posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tsele Finansiele Konsultante:

Shortcuts

Share