01/09/2026
πΈβοΈ HOERA! DIS LENTE BY THOMPSON & NIENABER! βοΈπΈ
Wie sΓͺ rekenmeesters is ernstig? ππ
Ons het die somme vir βn oomblik eenkant geskuif en die lente behoorlik gevier! π·π
Van groot glimlagte tot nog groter pret β ons span het gewys dat ons nie net met syfers kan werk nie, maar ook kan PARTYTJIE HOU! π₯³ππΊ
Baie dankie aan elkeen vir julle moeite, kreatiwiteit en bydrae. π Julle het hierdie dag ekstra spesiaal gemaak!
Nou is ons reg vir βn nuwe seisoen vol sonskyn, groei, goeie vibes en natuurlikβ¦ nog βn paar belastingopgawes! ππ±π
Welkom, Lente! πΈβοΈ
Kom ons maak hierdie seisoen een om te onthou! π
&Nienaber π·