13/12/2018
Aan al my Sanlam kliente baie dankie vir julle ondersteuning gedurende 2018 mag julle 'n wonderlike Kerstyd beleef met julle familie en viende en mag ons weer 2019 met volle ywer pak. 2019 gaan van elkeen van ons groot uitdagings vra en moet ons altyd op Hom vertrou.