Seagull Travel and Tours

📻 Luister vanoggend saam na RSGElizabeth gesels oor ons 2027-toere en van die bestemmings wat volgende jaar op die reisp...
05/09/2026

📻 Luister vanoggend saam na RSG

Elizabeth gesels oor ons 2027-toere en van die bestemmings wat volgende jaar op die reisplan is.

As jy reeds begin dink aan jou volgende reis, skakel in en luister saam vanoggend tussen 10 en 12.

’n Paar mooi oomblikke van ons groep se reis deur Kroasië en Slowenië.Dankie vir die mooi herinneringe - en vir die saam...
02/09/2026

’n Paar mooi oomblikke van ons groep se reis deur Kroasië en Slowenië.
Dankie vir die mooi herinneringe - en vir die saam reis!

Lente is hier! Maar het jy al daaraan gedink om die lente aan die ander kant van die wêreld te beleef?🇰🇷 A Korean Spring...
01/09/2026

Lente is hier! Maar het jy al daaraan gedink om die lente aan die ander kant van die wêreld te beleef?

🇰🇷 A Korean Spring

In Suid-Korea verander die lente die land in ’n pragtige skildery van bloeiende kersiebome, groen landskappe, historiese tempels, tradisionele dorpies en lewendige stede.
Van die strate van Seoul tot die natuurlike skoonheid van Jeju-eiland, die historiese Gyeongju en die kusstad Busan.

🌸 7–20 April 2027 | 14 dae

Klein groep. Mooi plekke. Goeie kos. ’n Fassinerende kultuur.

Lees meer oor ons Korean Spring-toer → https://bit.ly/4wYixPG

Indien Turkye steeds op jou wenslys is, kyk gerus na hierdie insiggewende program. Dr. Hannes Noëth gaan ook in 2027 ons...
27/08/2026

Indien Turkye steeds op jou wenslys is, kyk gerus na hierdie insiggewende program. Dr. Hannes Noëth gaan ook in 2027 ons toer na Turkye begelei. Hou ons kalender dop vir die reisdatums.

Vaste fondamente wil dieper delf en hoër kyk om duideliker te sien hoe die Here sy kerk gebou en bewaar het te midde van vervolging, dwaalleer, en groot historiese wendings. In elf episodes bring Vaste fondamente Bybelse insig, geskiedkundige konteks en ’n belewenis van Turkye bymekaar, sodat gelowiges die erfenis van die vroeë kerk nuut kan waardeer en self met groter sekerheid op die vaste fondamente van die Christelike geloof kan staan.

Vaste Fondamente is vanaf 28 Augustus beskikbaar op AfriForumTV.

'n Dokumentêr oor die vroeg-Christelike kerk in Klein-Asië. In elf ...

04/08/2026

Dankie aan elkeen wat saam met ons die Noordelike Serengeti Safari meegemaak het.
Dit was 'n voorreg om hierdie ongelooflike bestemming saam met julle te beleef. Dankie vir julle vertroue en dat julle deel was van nog 'n besondere Seagull-reis.
Tot die volgende avontuur! 🌍🦁

🇰🇭🇻🇳 Only 2 Places Remain | Cambodia & Vietnam 202614 - 27 October 2026Ancient temples at Angkor Wat. A private cruise t...
31/07/2026

🇰🇭🇻🇳 Only 2 Places Remain | Cambodia & Vietnam 2026
14 - 27 October 2026

Ancient temples at Angkor Wat. A private cruise through the emerald waters of Halong Bay. Lantern-lit evenings in Hoi An. The vibrant streets of Hanoi and Ho Chi Minh City. Peaceful moments on the Mekong Delta.

This thoughtfully curated 14-day journey through Cambodia and Vietnam is almost fully booked, with only the last remaining spaces available. Travel in a small group, enjoy comfortable characterful stays, and experience Southeast Asia at a relaxed pace with expert local guides.
If this journey has been on your travel wish list, now is the time to secure your place.
👉 https://bit.ly/44Z4gqC

30/07/2026

Looks like the internet has decided to take a little holiday today…

We’re currently experiencing an internet outage, so our phones and emails are unfortunately unavailable for the time being.

For emergencies, please call or call us on 📞 076 355 3801 and we’ll do our best to assist.

27/07/2026

Sommige plekke verras jou.
Georgië was vir ons een van daardie plekke.

Van kronkelende bergpasse en eeue-oue kloosters tot lang tafels, opregte gasvryheid en geselsies wat nog lank ná die reis by jou bly.
Dankie aan elke reisgenoot wat hierdie toer so besonders gemaak het. Julle het nie net Georgië ontdek nie – julle het dit beleef.

Hier is net 'n paar oomblikke uit 'n reis wat ons nog lank sal onthou. 🇬🇪❤️

Stella Koen gesels vanoggend oor twee opwindende nuwe reise wat op Seagull-reisigers wag.🇰🇷 Ons splinternuwe Suid-Korea-...
25/07/2026

Stella Koen gesels vanoggend oor twee opwindende nuwe reise wat op Seagull-reisigers wag.

🇰🇷 Ons splinternuwe Suid-Korea-toer neem jou na 'n land waar eeue-oue tradisies en moderne energie hand aan hand loop.

🍁 En vir 2027 wink daar ook 'n heel nuwe Japan-Herfstoer, waar vurige herfskleure, rustige tempels en besonderse kultuur saamkom in een onvergeetlike reis.

Moenie dit misloop nie.

24/07/2026

The Northern Lights may be the reason you book.
Everything else is the reason you'll never forget it.

Join us in from 12 - 21 February 2027 for our tour: Northern Lights over the Arctic Meridian

Follow this link and download the itinerary ➡ https://bit.ly/4fScjvn

Address

Shop 6, Wavecrest Centre, Da Gama Street
Jeffreysbaai
6330

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Seagull Travel and Tours posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Seagull Travel and Tours:

Shortcuts

Share