17/07/2026
Remember to 24 September!!!!!!
🚨 Waarskuwing: Niemand is veilig by Loop vir Pret! 🌈😂
Loop vir Pret, aangebied deur Open Hands Project, is 'n dag vol lag, kleur, familiepret en die geleentheid om saam 'n verskil te maak. ❤️
📅 24 September 2026
📍 Die Veiling Sasolburg
In samewerking met Elluman Aluminium Windows & Doors en Hartslief Designs PTY Ltd . 💙
Kom hardloop, stap, lag en word deel van die kleurvolste dag van die jaar! 🌈
Om te registreer, klik op die skakel hieronder. 👇
https://form.jotform.com/260712651149051
Tag jou span... en die een wat jy eerste met kleurpoeier gaan gooi! 😂
Happy Social