Eusa Computer Accounting

Eusa Computer Accounting Our motto is to always be available to our clients. We are situated in the West Coast but with the

Fokus op dit wat jy die beste doen, en laat die res vir ons! By EUSA is dit ons passie om besighede te help groei deur a...
18/03/2026

Fokus op dit wat jy die beste doen, en laat die res vir ons!

By EUSA is dit ons passie om besighede te help groei deur akkurate boekhouding en kundige sagteware-ondersteuning. Ons span staan gereed om jou administrasie makliker te maak sodat jy op jou besigheid kan konsentreer.

Ons dienste sluit in:
✅ Sage Pastel Accounting & Payroll (Sagteware & Opleiding)
✅ "Data Fixes" vir jou stelsels
✅ Volledige boekhou- en betaalstaatdienste (Payroll)
✅ Opleiding in alle Microsoft-sagteware

EUSA Computer Accounting (Edms) Bpk is in 1997 deur Ena Koch gestig. Vir byna 30 jaar vertrou Weskus besighede ons met h...
11/03/2026

EUSA Computer Accounting (Edms) Bpk is in 1997 deur Ena Koch gestig. Vir byna 30 jaar vertrou Weskus besighede ons met hul rekeningkundige, betaalstaat behoeftes en opleiding in Sage pastel en Microsoft sagteware.

Ons is ’n Sage Pastel PCI-gesertifiseerde besigheid en trotse wenners van die Accounting Forum-toekenning vir 10 jaar.

Die EUSA-span bestaan uit 10 toegewyde personeellede, elk met hul eie kundigheid om ons kliënte die beste moontlike diens te bied.

Ontmoet die span

Voor van links na regs: Naomi Vorster, Elfrieda Engels en Ena Koch.

Agter: Jean Moller, Willem Koch, Pierre Eygelsheim, Nadia Gunter, Hester Badenhorst, Neil Roux en Ann-Mari Engels.

03/02/2026
22/01/2026
🟢Rekenaar lokaal te huur🟢Daaglikse basis18 rekenaars 💻Lugversorging 💨Oorfone en Dataprojektor 🎧Koffie, tee, Ligte maalty...
14/01/2026

🟢Rekenaar lokaal te huur
🟢Daaglikse basis

18 rekenaars 💻
Lugversorging 💨
Oorfone en Dataprojektor 🎧
Koffie, tee, Ligte maaltye (opsioneel) ☕
Kragopwekker, geen beurtkrag 🔋
IT-persoon beskikbaar 🧑‍💻
Gratis internet toegang 🛜

19/12/2025

Geseënde feesseisoen aan al ons kliënte.🎄
Baie dankie vir al jul ondersteuning deur die jaar.

Voorspoed vir die nuwejaar ✨

Groete
Die Eusa span.

Address

26 Velddrif Road
Vredenburg
7380

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eusa Computer Accounting posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eusa Computer Accounting:

Share