Ian Victor - SFP Wealth

Directions Website Contact the business

Ian Victor - SFP Wealth SFP Wealth,
We’re in the business of creating lasting wealth. SFP is a licensed FSP 41158.

💸 WAAR KRY JY DEESDAE NOG IETS VERNiet? 😂Buiten jou skoonma se raad en jou buurman se stories? 🤣’n GRATIS TESTAMENT! 📜✍️...
15/10/2026

💸 WAAR KRY JY DEESDAE NOG IETS VERNiet? 😂

Buiten jou skoonma se raad en jou buurman se stories? 🤣

’n GRATIS TESTAMENT! 📜✍️

Moenie jou familie met ’n erfporsie én ’n familie-oorlog los nie! 😂 Maak seker jou wense is duidelik uiteengesit.

📞 Kontak my gerus om te hoor hoe ek jou kan help om jou testament GRATIS op te stel.

Want die lewe is duur genoeg… kom ons hou darem jou testament se koste op R0! 😉💰

Die lewe kom nie met ’n handleiding nie… maar darem kan jy hom verseker! Maak seker jou geliefdes erf jou liefde, nie jo...
14/10/2026

Die lewe kom nie met ’n handleiding nie… maar darem kan jy hom verseker!

Maak seker jou geliefdes erf jou liefde, nie jou skuld nie! ❤️💰

📞 Kom ons gesels oor jou lewensdekking voordat die lewe sy eie planne maak! 😉

027 213 3043

Oktober is Borskankerbewustheidsmaand:Hierdie maand dra ons pienk en staan ons saam vir bewustheid. 💗Ons maak tyd om na ...
01/10/2026

Oktober is Borskankerbewustheidsmaand:

Hierdie maand dra ons pienk en staan ons saam vir bewustheid. 💗

Ons maak tyd om na die dinge om te sien wat vir ons belangrik is — ons gesondheid, ons geliefdes én ons toekoms.

So, doen hierdie maand ook iets belangrik vir jouself: leer ken jou liggaam, doen jou ondersoeke en moenie iets wat jou pla, uitstel nie.

’n Klein bietjie aandag vandag kan ’n groot verskil môre maak. 💗

Dankie Liezl Kleynhans vir jou ongelooflike werk.
01/10/2026

Dankie Liezl Kleynhans vir jou ongelooflike werk.

🌧️ Dit reën buite… maar jou finansiële plan hoef nie nat te reën te nie! 😄Maak seker jou plan is reg vir sonskyn én stor...
14/09/2026

🌧️ Dit reën buite… maar jou finansiële plan hoef nie nat te reën te nie! 😄

Maak seker jou plan is reg vir sonskyn én storms. ☔💰

Kom ons kyk gou of alles nog op koers is! 📈

📊 Jou finansiële plan is nie ’n “stel hom en vergeet hom”-ding nie! 😅Jou lewe verander… jou inkomste verander… jou behoe...
08/09/2026

📊 Jou finansiële plan is nie ’n “stel hom en vergeet hom”-ding nie! 😅

Jou lewe verander… jou inkomste verander… jou behoeftes verander… en ja, selfs jou finansiële produkte en portefeulje moet van tyd tot tyd ’n “check-up” kry. 🩺💰

’n Jaarlikse hersiening help ons om seker te maak:
✅ Jou dekking pas steeds by jou lewe
✅ Jou beleggings en portefeulje is steeds op koers
✅ Jou doelwitte het nie intussen verander nie
✅ Jy betaal nie onnodig vir iets wat nie meer vir jou werk nie

Want om jare lank dieselfde produkte te hê sonder om dit te hersien, is amper soos om dieselfde skoen te dra omdat dit 10 jaar gelede gepas het. 👞😂

📅 Kom ons gee jou finansiële plan ’n bietjie liefde.
Maak ’n afspraak vir jou hersiening — koffie ingesluit, finansiële paniek uitgesluit. ☕😉

Jou toekoms verander. Jou plan behoort saam met hom te verander.

🌸 Hallo, Lente! 🌸Die blomme blom, die son skyn… en jou geld? Tyd dat dit ook begin groei. 😉💰Mag jou Lente vol nuwe gelee...
01/09/2026

🌸 Hallo, Lente! 🌸

Die blomme blom, die son skyn… en jou geld? Tyd dat dit ook begin groei. 😉💰

Mag jou Lente vol nuwe geleenthede, goeie besluite en minder “waar het al my geld gegaan?”-oomblikke wees. 😂

🌱 Plant vandag. Groei môre.
En onthou: ’n goeie finansiële plan blom nie per ongeluk nie. 😉

Gelukkige Lentedag! 🌸💸

💸 Jou inkomste werk hard vir jou.Maar wat gebeur as JY vir ’n rukkie nie kan werk nie? 👀’n Inkomstebeskermer help om jou...
23/08/2026

💸 Jou inkomste werk hard vir jou.
Maar wat gebeur as JY vir ’n rukkie nie kan werk nie? 👀

’n Inkomstebeskermer help om jou inkomste te beskerm wanneer die lewe onverwags ’n draai gooi.

👉 Beskerm jou inkomste. Beskerm jou planne. Beskerm jou peace of mind. 😎

🍀 Sterkte aan ons skole met Interskole! Ons wens al ons leerders, afrigters en ondersteuners ’n suksesvolle dag toe. Gee...
14/08/2026

🍀 Sterkte aan ons skole met Interskole! Ons wens al ons leerders, afrigters en ondersteuners ’n suksesvolle dag toe. Gee alles en geniet elke oomblik! 🏆

🚦 Woensdag Wenk! 🚦Dis al middel van die week... en net soos daai brood wat agter in die kas lê, moet jou finansies ook n...
05/08/2026

🚦 Woensdag Wenk! 🚦

Dis al middel van die week... en net soos daai brood wat agter in die kas lê, moet jou finansies ook nie vergeet word nie! 😅

💡 Vandag se wenk: Gaan kyk of jou lewensdekking, aftreebeplanning en begunstigdes nog by jou lewe pas. Dinge verander – troues, kinders, nuwe werk... maar baie mense se polisse bly in laasjaar vassteek. 😉

'n Jaarlikse hersiening vat net 'n kort rukkie, maar kan jou en jou familie baie kopseer spaar.

☕ Ek bring die koffie, ek bring die raad.

📞 Kontak my gerus om jou finansiële plan weer op koers te kry.

027 213 3043

Address

Matzikamastraat 32
Vredendal
8160

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ian Victor - SFP Wealth posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ian Victor - SFP Wealth:

Shortcuts

Share